Post by on Apr 11, 2008 5:34:30 GMT -5
Ek het my tuin beplan. Leeubekkies, rose, jasmyn wat teen die muur oprank, die soet geur op lente-aand wat deur my slaapkamer se venster steel.
Ek hoor jou motorfiets in die straat opbrul. Dit is jy. Jou donkerbruin hare begin al grys strepies kry, maar dit laat steeds my soos 'n rebelste student hoendervleis in my nek opkrul. Jy verstaan my speelse avontuur met plante om die huis vir my my eie te maak.
Jy kyk op en sien my op die balkon staan. Jy, die vrye, ontembare man. Jy loop soos 'n dier wat homself net-net in toom hou. Jy, die man wat met jou lyf en hande my kan toor. Ek, die vrou wat met woorde toor. Ons huis het die kunssinnige betowering wat ons beide verstaan en vreemdsoortig by ons interne passie aansluiting vind.
Jy sien my op die balkon. Romeo en Juliet speel vlietend deur my gedagtegang. Vir 'n splitsekonde. Jou glimlag maak kuiltjies en jy waai vrolik vir my. God het wraggies oorboord gegaan die dag toe jy gemaak is!
"Hallo, mooi ding!" groet jy. Jy kyk af na my beplanning in wording. "Ek dink dit lyk pragtig, nes jy". Ek volg jou deur die huis. Jy het die digitale kamera in hand. Neem oral fotos van ons beplanning van ons droomhuis in wording. Die hoogte van die mure, die kaggel se skoorsteen en die badkamers se pype.
Ek hoor jou die kamer inkom. Jy staan in die deur en die kamera is op my gemik.
"Staan net so," beveel jy. Daar is jy, die kamera, die sonlig en ek. "Staan net so." Weer jou bevel. "Jy is lieflik, weet jy?"
Jy lig my ken op. "Kyk vir my." Ek kyk op in jou poelblou oe. Ek los daarin op. "Lig jou ken effe, draai jou kop na regs..." Ek begin onder jou aanwysings ontspan. Jy neem my hare wat in die wind swiep en die sonstrepe op my wang af. Vra my om my sandale uit te trek en neem my oranje toonnaels in die stof af. Jy lag. Ek lag. Ons gaan binnetoe om ander komposisies te soek. Jy neem my hand op die relinglose trappe af, later my hand in joune.
"Kom eers hier," fluister jy. Jou nabyheid laat my koorsig en swetend. Jou hand is teen my wang, jou gesig 'n vae vorm van jonkheid, so naby myne. Jare val van ons af soos bagasie. Jou hande op my arms... "Kom saam..."
Ek wil iets se: "Sjuut, asseblief? Sit jou hande op jou kop." Jy rol my hemp hoer op sodat my borste onder die wit kantbra uitsteek.
"Moenie beweeg nie!" Jy neem ver skote en naby. Sit op jou hurke.
"Sal jy?"
Ek kyk vir jou en jy vir my. Ek weet wat ek gaan doen. Ek voel dit aan my vinnige hartklop en die sweet op my lyf. Ek voel dit aan die tinteling van my vel en ek voel dit aan die soet reaksie wat tussen my bene begin pols. Ek laat my hande uit my hare sak en staan van die sement af op.
My langbroek en hemp le in 'n bondel in die hoek. Ook die kant onderkleertjies. Jy staan oor my. Jy glimlag, en ek glimlag skalks en verleidelik vir jou terug. Die sementvlokkies maak patroontjies oor my swetende lyf as jy dit oor my strooi. Jou hand talm stowwerig en warm op my. Jy kyk diep in my oe as jou hand talmend die sementstof tussen my bene invryf. Ek le met my oe toe en jy neem my van alle moontlike hoeke af.
'n Sonstreep kruip teen die grond op. Jy is langs my. Daar is grond in jou hande. Jy druk my kop agteroor en my hare val soos 'n waterval agtertoe. Jou vingers talm 'n oomblik. "Jy is lieflik, weet jy dit?" Herhaal jy weer jou vorige woorde. My rug word hol. Jy word die argitek van my huis en lyf.
Jy mik vir oulaas na my met die kamera. Hierdie keer maak ek my oe nie weer toe nie. Ek wil sien hoe jy my afneem. Jy neem my lyf as 'n geheel af en ek hou daarvan.
Wanneer jy die kamera neersit is daar korreltjies sand tussen ons lywe. Daar is nog baie fotogeleenthede. Maar dit word nie benut nie. Die kamera bly roerloos bokant ons koppe le. Dit kan wag vir later. Ek ontvang jou honger en soel in die diepe spelonke van my liggaam. Jou vlesigheid wat in my gly. Jy mompel onsamehangend as my sagte vroulikheid jou in verwelkoming toevou. Oral om ons is klein watervalletjies van grond soos ons ritme deur die grondhoop trek. Jy dek my net waar my tafel in my nuwe kombuis gaan staan en ek wens jy hou nooit op nie.
Ons le nog lank op die hopie grond. Dit is sag en jou mond is warm. Ons maak lyfafdrukke in die grond. Ek soen jou pragmooi kuiltjies en jy my volronde vroulike deinings. Die sonstraatljie word smaller en koeler. Ons lywe meet en pas en ons lag oor die heerlikheid van die oomblik.
Hierdie huis gaan iets besonders wees. Met 'n tuin met Leeubekkies, Jasmyn en Rose. Waarvan die geure op 'n soel somersaand tot in my kamer sal sweef...